Aan al ons getroue pasiente.

 

Dankie vir u ondersteuning oor die afgelope 14 jaar. Ter viering van die uitbreiding van ons dienste om ortodonsie (draadjies) in te sluit, rig ons graag die volgende uitnodiging:

As teken van dankbaarheid en uit behoefte om iets aan ons gemeenskap terug te gee, het ons besluit om vanaf 1 Maart 2018 -31 Desember 2018 die volgende te bied.

Mediese fonds pasiente: geen bybetalings vir volle ondersoeke (insluitend die nodige x-strale), skalering en polerings (‘check-up’ en skoonmaak )

Privaat pasiente: sal afslag van 15% kry op bogenoemde prosedures.

 

Graag wil ons hierdie aanbod gebruik as motivering om mond gesondheid by elke pasient te bewerkstellig en bereikbaar te maak.  Elke kind verdien ‘n gesonde mond en mooi glimlag lewenslank.

 

Vriendelike groete

Dr’s Wilmien du Toit & Lunay Dreyer